
NG Rustenburg Suid
Jesus leef en ons met Hom
Sondag Eredienste
Ons eredienste vind elke Sondag om 09:00 plaas, waar die Woord bedien en die Here aanbid word.
Kinderbediening word tydens die erediens aangebied.
Bybelstudie
’n Geleentheid vir verdieping in die Woord, geloofsvorming en geestelike groei.
Gemeentelede word hartlik uitgenooi om saam te leer en te groei in die Here.
Waar ons ontmoet
Ons gemeente vergader op die hoek van Kerk‑ en Uniestraat, Rustenburg.
Nuutste Kruisgenoot
Kruisgenoot 28 Desember 2025 deur Driaan Britz
Hier is die jongste uitgawe van ons gemeente se nuusbrief.
Bly op hoogte van belangrike aankondigings, bedieningsnuus en gemeentegebeure.
Sondag se Tema

Lof aan God
Ds. Driaan Britz • 04 Januarie 2026 • Efesiërs 1:3-14
Die jongste bediening van die Woord is beskikbaar vir luister en oordenking.